BESPREKINGS
Skep asem in die koelte van groot inheemse bome en raak weer jouself in die rustigheid van ons pragtige tuin en ryk voëllewe. Vul jou longe met die geur van bossieveld en wilde kruie wat net die Karoo jou kan bied.
Louis de Swardt
Eienaar